Tuine

OOP TUINE 2011

‘n Paar van die pragtige Oop Tuine:

Klein Optenhorst van Naas en Jennie Ferreira:

 

43 Burgstraat, Wellington van Peter en Lizette Siderfin:

 

Groenfontein van Jannie en Twinkle Bosman:


 

 Voorwaar ‘n mooi gesig!

 

WELLINGTON OOP TUINE EN EXPO 2011

 

WELLINGTON TUINBOUKLUB

bied aan

Oop Tuine en Tuin Expo 

 

Datum:Vrydag 21 en Saterdag 22 Oktober 2011

(Sondag 23 Oktober is net Klein Optenhorst se tuin oop – toegang vir die dag is R40,00 by die plaas, tee en skons ingesluit)

 

Tyd: 09:30 – 17:00 (daagliks)

 

Toegang alle tuine ingesluit: R70,00 – kinders onder 12 gratis.

Ag tuine, waaronder twee plaastuine, twee groot en vier klein dorpstuine word oopgestel vir die publiek saam met ‘n pragtige ou herehuis vol oudhede, omring met tuine, geleë op ‘n historiese plaas gevestig in 1699.  Kaartjies met roetekaart is tydens die Oop Tuine beskikbaar voor Wellington Museum aan die onderkant van Kerkstraat aan linkerkant oorkant die Shell Garage.  Kaartjies ook by alle oop tuine beskikbaar.  Kaartjies is vooraf beskikbaar by:  Basson Skoene, 26 Kerkstraat, die W’Rite Shoppe by die Pick & Pay Sentrum of die W’Rite Shoppe in Kerkstraat, Wellington.  ‘n Gedeelte van die opbrengs word aan liefdadigheid geskenk.

 

WELLINGTON TUINBOUKLUB OOP TUINE en TUIN EXPO 21 & 22 OKTOBER 2011, 09h30 tot 17h00 daagliks.

 

Klein Optenhorst

Naas en Jenny Ferreira Tel: 021 864 1210, of ferreira@patat.co.za of www.kleinoptenhorst.com

Die plaastuin, met sy bekende salie-versameling, is aan die voet van Groenberg geleë.  Hierdie tuin sluit son- en skadu gedeeltes, terasse, groentetuin en groot dam met somerhuisie, in. Klein Optenhorst Pinot Noir Cap Classique en plante word hier verkoop.

(Hierdie is die enigste tuin wat Sondag 23 Oktober ook oop is, toegang R40,00 vir die dag wat tee en tuisgemaakte botterbroodjies insluit.  Kaartjies by tuin te koop.)

 

Groenfontein

Jannie en Twinkle Bosman Tel: 021 873 4255, of twinkle@vinegrowers.co.za of www.bosmanwines.com

Hierdie pragtige plaastuin is in formele lyne uitgelê maar die beddings is informeel beplant.  Daar is ‘n aparte swembadarea en groot groentetuin. Hier kan u die Bosman Family Vineyard wyne proe en koop, asook by die Bosman Wynklub aansluit.  Uniek aan die besoekpunt is die Spekboom (Portulacaria Afra) kwekery waar spekbome van steggies gekweek word vir gebruik in omgewingsvriendelike praktyke op die plaas.

 

Linton Wynlandgoed (Slangrivier)

Tel: 021 8731625, of winemaker@lintonparkwines.co.za of www.lintonparkwines.co.za

Die privaat historiese ou herehuis, omring met mooi tuine, is oop vir die publiek.  Mooi antieke meubels, tot ‘n antieke strykyster versameling is te sien. ‘n Kunsuitstalling deur ‘n bekende Wellington kunstenaar Mariette van Velden word hier aangebied, en Linton Park Landgoedwyne kan hier geproe en gekoop word. 

 

Groot Dorpstuin:  Wingfieldstraat 7

Jakop Maarschalk and Hans Eksteen E-mail: hansjakop@gmail.com

Groot dorpstuin met gevestigde bome.  Die tuin, in definitiewe kamers verdeel met geboude mure, sluit ‘n swembadarea, groentetuin en formele roostuin in.  Die huis is reeds in 1925 gebou met pragtige groot stoepe.

 

Klein Dorpstuin:  Cilliersstraat 6

JC en Marita Coetzee  Tel: 021 873 2408 / 072 407 5057 of marita@ngwellnoord.co.za

Pragtige klein tuintjie met baie interessante hoekies.  Marietta werk alleen in haar tuin.

 

Drie Klein Dorpstuine:

Jacqueslaan 5         Jean en Ilse le Roux Tel: 021 873 2694  / 082 463 4690 of ilse@duxfin.co.za

Richterlaan 22        André en Suzanne Gilliland  Tel: 082 381 7474 of suzanne.7@vodamail.co.za

Richterlaan 35        Johan en Louise-Anne Truter Tel: 021 864 2658 /  083 450 6732 of louise@fhbc.co.za

Hierdie drie klein tuine behoort almal aan jong gesinne en is bymekaar geleë.  Hier skakel die stoepe, spesiale speelplekke vir die kinders en die tuin ineen om ‘n baie mooi geheelbeeld te vorm.

 

Medium Dorpstuin:  Burgstraat 43

Peter en Lizette Siderfin  Tel: 021 873 2985 / 076 147 8283 of hvanwyk@iafrica.com

Organiese tuin waar insekte en diere in harmonie saamleef.  Die tuin is in kamers verdeel met baie interessante paadjies en ‘n groot koidam.  Die kindervriendelike tuin bestaan hoofsaaklik uit bome, struike en grasse.

 

Die Gratis Tuin EXPO:  Langkloof Roseplaas

Adelaine Breedt Tel: 021 8641014/0836607798  of adelaine@langkloofroses.co.za of www.langkloofroses.co.za

Hier sal besoekers ‘n gesellige teetuin, ligte middagetes en talle stalletjies met plante, saailinge, kompos, yster tuinversierings, varsgebakte brood, produkte van die vallei en baie ander tuinverwante produkte, aantref.  In die gerestoureerde herehuis word die funksielokaal en twee gastekamers versier met roosrangskikkings en die tafels gedek met partytjietemas soos bv. ‘n gastebruidstafel.  Die gewydheid van die rustieke klein kapel word in blommetaal met ‘n skouspel van rose uitgebeeld.  Daar sal ook begeleide toere met praatjies aangebied word deur Langkloof Roseplaas.  Alle besoekers – ook diegene wat nie die oop tuine besoek nie, is hier welkom gedurende die twee dae – Toegang is GRATIS.

 

Praktiese werkswinkels vir die kreatiewe tuiniers

Werkswinkels wat aangebied word:   ¤Leer skilder ‘n roosskildery met Mariette van Velden Tel: 079 8816861 of mariettevanv@gmail.com, in die tuin van Linton Wynlandgoed. ¤Versier ‘n potplanthouer met mosaïek met Desiré Malan van EarthButter Studio die Breytenbach Kultuursentrum – Tel: 0828623649 of earthbutterstudio@gmail.com, by. ¤Verouder ‘n planthouer met verftegniek met Cornelia Linnegar van The Painting Shed– Tel: 082 621 4257 of  info@thepaintingshed.co.za, by haar studio.  ¤Wenke oor tuinfotografie met Melanie Uys – Tel: 082 896 1437 of muys/77@gmail.com, in die tuin van Klein Optenhorst.  ¤Leer kinders plant en saai met Starkie in die tuin van Lizette Siderfin – Tel: 076 147 8283 of hvanwyk@iafrica.com. Werkswinkels duur tussen een en twee ure elk en kostes wissel tussen R20 tot R250(alle materiaal ingesluit).  Vooruit besprekings is noodsaaklik.

 

Vir meer inligting:                                  Besoek www.wellingtontuinbouklub.co.za of

                                                Volg ons op Faceboek: Wellington Tuinbouklub / Garden club. 

                                                Kontak Susna du Toit  084 664 1665 of Lizette Siderfin 021-8732985 / 076 147 8283

                                                              of Hestie van Wyk by hvanwyk@iafrica.com

Cornelia Linnegar: www.thepaintingshed.co.za

Desiree Malan: www.desireemalan.co.za

                                                Langkloof Roses  www.langkloofroses.co.za

Mariette van Velden: www.wccartists.com

Melanie Uys:  www.melanieuys.co.za

 

 

 

 

 

WELLINGTON GARDEN CLUB OPEN GARDENS and GARDEN EXPO 21 & 22 OCTOBER 2011, 09H30 – 17H00 EVERY DAY

 

Klein Optenhorst

Naas and Jenny Ferreira  Tel: 021 864 1210 or ferreira@patat.co.za or www.kleinoptenhorst.com

This farm garden nestled in the Bovlei valley, is well renowned for its salvia collection and have many beautiful features like sun and shady spots, terraces, a huge vegetable garden and a large dam with gazebo.  Klein Optenhorst Pinot Noir Cap Classique and plants will be on sale.  (This is the only garden that will be open on Sunday 23 October.  Entrance fee is R40,00 for the day which includes tee and home made scones.  Tickets for sale at the farm.) www.kleinoptenhorst.com

 

Groenfontein

Jannie and Twinkle Bosman  Tel: 021 873 4255 or twinkle@vinegrowers.co.za or www.bosmanwines.com

This beautiful farm garden with formal lines and informal planting have a separate swimming pool area and vegetable garden.  Here you can taste and buy the Bosman Family Vineyard wines, and join the Bosman Wine Club.  Unique to this visit is the Spekboom(Portulacaria Afra) Nursery, where Spekboom cuttings are grown for environmentally friendly practices on the farm. 

 

Linton Wine Estate (Slangrivier)

Tel: 021 8731625 or winemaker@lintonparkwines.co.za or www.lintonparkwines.co.za

This private historic homestead, surrounded with large gardens, is open to the public.  Beautiful antique furniture, including an antique iron collection, will be on view.  An art exhibition will be hosted here by the well known Wellington artist, Mariette van Velden and Linton Park Estate Wines can be tastes and bought here.

 

Big Town Garden:  7 Wingfield Street

Jakop Maarschalk and Hans Eksteen E-mail: hansjakop@gmail.com

This big town garden with old trees is divided into definite rooms by walls and includes a swimming pool area, vegetable garden and rose garden.  This house was built in 1925 with a big front veranda.

 

Small Town garden:  6 Cilliers Street

JC and Marita Coetzee Tel: 021 873 2408 / 072 407 5057 or marita@ngwellnoord.co.za

A well manicured garden with interesting corners.  Marietta works in the garden by herself.

 

Three Small Town Gardens:

Jacques Lane 5        Jean and Ilse le Roux Tel: 021 873 2694 / 082 463 4690 or ilse@duxfin.co.za

Richter Lane 22       André and Suzanne Gilliland Tel: 082 381 7474 or suzanne.7@vodamail.co.za

Richter Lane 35       Johan and Louise-Anne Truter Tel: 021 864 2658 / 083 450 6732 or louise@fhbc.co.za

These three small town gardens belong to young families.  Together the cleverly designed playing areas for the kids, entertainment areas and gardens create a fantastic fusion for family outdoor enjoyment.

 

Medium Town Garden: 43 Burg Street

Peter and Lizette Siderfin Tel: 021 873 2985 / 076 147 8283 or hvanwyk@iafrica.com

This is organic garden, where insects and animals live together in harmony, has many interesting pathways and a large koi dam.  This shady garden is child friendly and has large trees, shrubs and a variety of grasses.   

 

FREE Garden EXPO:  Langkloof Rose Farm          

Adelaine Breedt      Tel: 021 8641014/0836607798  or adelaine@langkloofroses.co.za or www.langkloofroses.co.za

Come and enjoy a tea garden, light lunches, stalls selling plants, seedlings, seeds, iron garden décor, freshly baked bread, organic produce of the valley and many more garden related interesting items at bargain prices.  The rustic little chapel’s holy and sacred atmosphere is captured in a display of roses.  In the guest bedrooms and function venue of the renovated manor house, party tables are decorated with event themes, e.g. wedding guests table and rose flower arrangements.  Short guided tours and talks will also be presented by Langkloof Rose Farm over the two days.  All visitors, also those people who will not attend the Open Gardens, are welcome to visit the Garden Expo over the two days- entrance free.

 

Practical workshops for the creative gardeners

Workshops presented during Wellington Open Gardens:  ¤Learn to paint a rose painting, with Mariette van Velden Tel: 079 8816861 or mariettevanv@gmail.com, in the garden of Linton Wine Estate.  ¤Decorate your own pot plant holder with Desiré Malan from EarthButter Studio– Tel: 0828623649 or earthbutterstudio@gmail.com, at the Breytenbach Culture Centre.  ¤Give new life to a plant holder with a modern paint technique with Cornelia Linnegar of The Paint shed– Tel: 082 621 4257 or info@thepaintingshed.co.za, at her studio. ¤Tips on taking garden photos with Melanie Uys – Tel: 082 896 1437 muys/77@gmail.com in the garden of Klein Optenhorst.  ¤Kids learn to sow seeds and plant seedlings with Starky, the Ladybird, in the garden of Lizette Siderfin – Tel: 076 147 8283 or hvanwyk@iafrica.com.  Workshops take between one and two hours each and costs vary between R20 to R250 (all material included).  Booking in advance is essential.

 

For more information:                            Visit www.wellingtontuinbouklub.co.za or

                                                                Follow us on Facebook: Wellington Tuinbouklub / Garden club. 

                                                                Contact: Susna du Toit 084 664 1665 or Lizette Siderfin 021-8732985 / 076 147 8283 or

                                                                                Hestie van Wyk by hvanwyk@iafrica.com

       Langkloof Roses www.langkloofroses.co.za

Desiree Malan: www.desireemalan.co.za

Cornelia Linnegar: www.thepaintingshed.co.za

Melanie Uys:  www.melanieuys.co.za

Mariette van Velden: www.wccartists.com

Vir meer inligting: Volg ons op Faceboek: Wellington Tuinbouklub / Garden club.

Kontak Susna du Toit  084 664 1665 of Lizette Siderfin 021-8732985/076 147 8283

of  Hestie van Wyk by hvanwyk@iafrica.com

Search
Archives